wikipedia.org
域名年龄: 23年3个月13天HTTP/1.1 301 TLS Redirect 服务器:Varnish 目标网址:https://af.wikipedia.org/ 文件大小:0 接受单位:字节 访问时间:2015年12月25日 17:48:49 X-Varnish: 374673282 文件时间(秒):0 代理服务器:1.1 varnish 连接:关闭 缓存代理:cp4018 frontend (0) 设置Cookie:WMF-Last-Access=25-Dec-2015;Path=/;HttpOnly;Expires=Tue, 26 Jan 2016 00:00:00 GMT X-Client-IP: 199.180.100.33 设置Cookie:GeoIP=US:CA:San_Jose:37.33:-121.89:v4; Path=/; Domain=.wikipedia.org HTTP/1.1 301 永久重定向 服务器:nginx/1.9.4 访问时间:2015年12月25日 17:48:49 类型:text/html; charset=utf-8 文件大小:20 连接:keep-alive 语言环境:HHVM/3.6.5 X-Content-Type-Options: nosniff 缓存控制:s-maxage=1200,必须更新, max-age=0 动作:Accept-Encoding,X-Forwarded-Proto,Cookie Content-Encoding: gzip 目标网址:https://af.wikipedia.org/wiki/Tuisblad 修改日期:2015年12月25日 17:33:40 X-Varnish: 3217899385 3216776908, 1433531126, 2177194061 代理服务器:1.1 varnish, 1.1 varnish, 1.1 varnish 接受单位:字节 文件时间(秒):909 缓存代理:cp1066 hit(1), cp4017 miss(0), cp4010 frontend miss(0) Strict-Transport-Security: max-age=31536000; includeSubDomains; preload 设置Cookie:WMF-Last-Access=25-Dec-2015;Path=/;HttpOnly;Expires=Tue, 26 Jan 2016 00:00:00 GMT X-Analytics: https=1;nocookies=1 X-Client-IP: 199.180.100.33 设置Cookie:GeoIP=US:CA:San_Jose:37.33:-121.89:v4; Path=/; Domain=.wikipedia.org HTTP/1.1 200 OK 服务器:nginx/1.9.4 访问时间:2015年12月25日 17:48:49 类型:text/html; chars
Tuisbladin Wikipedia, die vrye ensiklopedieSpring na:navigasie, soekWelkom by Wikipedia,die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.Vrydag, 25 Desember 2015Hier is tans 38 043 artikels in Afrikaans.Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.Inleiding • Hulp • KontakGebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraagVoorbladartikelDie Arktiese Oseaan, wat ook as die Noordelike Yssee of Noordpoolsee bekend staan, is hoofsaaklik in die Noordpoolstreek geleë. Dit is die kleinste en vlakste van die wêreld se vyf oseane. Groot dele van die oseaan word vir dele van die jaar of die hele jaar deur see-ys bedek. Alhoewel die Internasionale Hidrografiese Organisasie dit as 'n oseaan erken, verwys sommige oseanoloë daarna as die "Arktiese Middelandse See" of slegs die "Arktiese See". Alternatiewelik kan dit ook as die mees noordelike deel van die hele Wêreld Oseaan gesien word.Die Arktiese Oseaan se temperatuur en soutgehalte verskil seisoenaal, soos die boonste yslae smelt en weer vries. Dit het die laagste soutgehalte van die vyf oseane, as gevolg van die lae verdamping, hoë hoeveelhede varswater wat afkomstig is van riviere en strome en die beperkte verbinding met die omliggende oseaniese waters wat hoër soutgehaltes het....lees verderIn die nuusFIFA se etiekkomitee verban beide sy president Sepp Blatter en UEFA se president Michel Platini van alle sokkerkompetisies vir agt jaar.Net vier dae nadat die Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma Nhlanhla Nene van sy pos as minister van finansies onthef en David van Rooyen as sy opvolger aangestel het, is Nene deur Pravin Gordhan vervang.Die Argentynse konserwatiewe politikus Mauricio Macri lê die ampseed as nuwe president van dié land af.De Beers verkoop al hulle oorblywende myne in Kimberley aan Petra Diamonds vir 102 miljoen Suid-Afrikaanse Rand.Die Suid-Afrikaanse skrywer Mark Behr sterf op die ouderdom van 52 in Johannesburg.Het u geweet......dat Suid-Afrika se elf amptelike tale relatief min is? Alhoewel hulle nie as amptelike tale erken word nie, kom mens 365 tale in Indonesië teë en tot 1652 in Indië....dat die eerste fiets, wat in 1817 vervaardig is, nie pedale gehad het nie? Pedale is in 1865 bygevoeg, maar die fietse self was toe nog uit hout vervaardig..Vandag in die geskiedenis25 Desember: Kersfees800 – Pous Leo III kroon Karel die Grote as keiser, 'n titel wat nie in die Weste gebruik is sedert die troonafstand van Romulus Augustulus in 476 nie.1497 – Vasco da Gama ontdek Durban se natuurlike hawe.1635 – Oorlede: Samuel de Champlain, Franse ontdekker, navorser, pionier en eerste goewerneur van Nieu-Frankryk (Kanada).1776 – Slag van Trenton: George Washington steek die Delawarerivier oor en oorwin die Hesse.1991 – Michail Gorbatsjof bedank as president van die Sowjetunie.Voorbladbeeld’n Suid-Afrikaanse jagluiperd (Acinonyx jubatus jubatus) gesilhoeëtteer teen ’n vurige sonsondergang in die Okavangodelta in Botsw
© 2010 - 2020 网站综合信息查询 同IP网站查询 相关类似网站查询 网站备案查询网站地图 最新查询 最近更新 优秀网站 热门网站 全部网站 同IP查询 备案查询
2024-04-20 09:43, Process in 0.0101 second.