met.org.za
HTTP/1.1 301 永久重定向 访问时间:2019年06月09日 00:45:03 文件大小:0 连接:keep-alive X-Wix-Server-Artifact-Id: wix-public-war 过期时间:2026年01月17日 01:30:04-1 X-Wix-Redirect-Reason: ProtocolSwitchingRedirector X-Wix-Redirected-From: http://www.met.org.za/ 目标网址:https://www.met.org.za/ 缓存控制:不缓存 其他指令:不缓存 Content-Language: zh-CN X-Wix-Request-Id: 1560012303.538578964092932767 文件时间(秒):0 X-Seen-By: 3TMUhjsii2xkJABbnIhCtrms73Ev6P5tBhqVof8gh4N4rAAYjMst0IwuNnCIFE92,2d58ifebGbosy5xc+FRaloPX4ngKfQM8fEHbwELHijnxvRAnncD52eyefYlJT/8QWIHlCalF7YnfvOr2cMPpyw==,2UNV7KOq4oGjA5+PKsX47FoxTR+xW4dT2i2c322L5wc=,qquldgcFrj2n046g4RNSVPYxV603IO64T3vEIZzS9F0=,1wy2ILu/S4rlWT/R4rqCreTnq8XQZKvshHNJ297AGJo=,LwsIp90Tma5sliyMxJYVEsJetUcvXGKrykMH76N3sMw= 服务器:Pepyaka/1.13.10 HTTP/1.1 200 OK 访问时间:2019年06月09日 00:45:03 类型:text/html;charset=utf-8 Transfer-Encoding: chunked 连接:keep-alive X-Wix-Server-Artifact-Id: wix-public-war 设置Cookie:XSRF-TOKEN=1560012304|NoVLsfJl_w9C;Path=/;Domain=www.met.org.za 过期时间:2026年01月17日 01:30:04 Content-Language: zh-CN 过期时间:2026年01月17日 01:30:04 缓存控制:no-store, 不缓存, 不缓存 viewerVersion: 1.7340.6 X-Wix-Server-Artifact-Id: wix-public-html-renderer-webapp 其他指令:不缓存 X-NewRelic-App-Data: PxQFUlJRABABXVdRBQcOREgTYVYAMhEDXhFZAUxRW1xvSmoRQwhdBSdZWRUUDFRfVRY9TWRFRQMFXF9dBTQGDFQHSgdKe1tcRxdWDV0EQT5LRFIPAgZKERxUT1IbARlXVgQBBFdQVE4BUg1bCRQWAgoBCVlSWQdbBgAABwQBXBEcAgAORFRq 设置Cookie:sv
Ons reik uit na die geestelik mees verwaarloosde mense op die plattelandEn julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.Hand 1:8Baie dankie dat u ons webtuiste besoek. Ons vertrou dat u groot seën sal ontvang.Nuutste Getuienis Boekmerke vir die BladsyDie ontstaan van METOns werkswyseDaaglikse programGeloofsverklaringVerskeidenheid diensteNasorgIs daar vrug op ons werk ?NAVIGATE TO ENGLISH WEBSITEDie ontstaan van METKlik op die skakel hier onderM.E.T is die vrug van ‘n herlewing wat vroeg in die sewentigerjare in die NG gemeente te Greytown plaasgevind het. In 1987 het die kerkraad besluit om nie meer met die tentbediening voort te gaan nie. ‘n Groep sendingvriende het hiervan gehoor en besluit dat die geseënde werk moes voortgaan. ‘n Trust is gestig wat vir die fondse en ander behoeftes sou sorg, terwyl Ds. Denzel Dick en sy span sou fokus op die geestelike werk.As ons vandag terugkyk, sien ons met verwondering hoe God Sy werk in stand gehou het. Tans is daar twee tente wat onderskeidelik in Kwa Zulu Natal en die Wes-Kaap werksaam is. Elke tent bestaan uit ‘n evangelisasiespan en ‘n opvolgspan.NG Kerk GreytownIs daar vrug op ons werk ?Deur die jare het die Here 'n groot oes sangomas ingebring. ’n Toordokter en haar seun –wat ook besig was met opleiding om toordokter te word – bring hul goed om verbrand te word. Bheki was vir ongeveer 16 jaar ’n toordokter waarna die Here hom ook gered het. Sedert Sy bekering is hy by MET betrokke. Tans bestuur hy die werk in KZN. Hy het ook ondermeer ’n weeklikse radio-uitsending wat hy behartig asook ’n paar gemeentes wat onder sy leiding tot stand gekom het. Daarbenewens het hy ook ’n voedingskema vir vigswesies. Meeste van ons evangeliste is bekeerling uit die tentwerk. Met dankbaarheid kan ons vandag terugkyk na talle bekeerlinge wat by ander bedieninge betrokke geraak het. Met die jare het ons gesien en beleef hoe die Here Sy koninkryk uitgebrei het. Elizabeth; n dienskneg van die duiwel Elizabeth; Bevry van die duisternis Elizabeth Mokoena het kragdadig tot bekering gekom nadat sy vir 24 jaar n praktiserende sangoma was. Sy het in haar ongeredde dae die konstetusie vir die Sangomas geskryf by die universiteit van Qua Qua. Na haar bekering is sy kragtig deur die Here gebruik en was sy ongeveer 20 jaar by MET betrokke. As die Seun julle vry gemaak het sal julle waarlik vry wees NuusbrieweOns werkswyse 'n Veldtog bestaan uit twee fases Fase Een: Die aanvanklike veldtog van 14 dae Fase Een Die fase staan bekend as die Evangelisasiefase. Die eerste paar aande praat ons oor die verlore toestand van die mens en die ewige oordeel. Soos wat ’n boer eers sy grond inbreek, omploeg en gereedmaak om die saad te ontvang, so word die eerste boodskappe gebruik om die hart van die verlore sondaar voor te berei om die saad van die goeie nuus t
© 2010 - 2020 网站综合信息查询 同IP网站查询 相关类似网站查询 网站备案查询网站地图 最新查询 最近更新 优秀网站 热门网站 全部网站 同IP查询 备案查询
2026-01-17 01:30, Process in 0.0091 second.